Hoërskool Overvaal se wapenVALIE VERBINDHOËRSKOOL OVERVAAL

EEN SKOOL. ’N LEWENSLANGE VERBINTENIS.

Valie Verbind.

Valies ondersteun Valies.
Valies skep geleenthede.

’n Ontmoetingsplek vir oud-Valies, huidige Valies en die breër Valie-gemeenskap. Hier kan ons mekaar ondersteun, geleenthede deel en steeds deel bly van Overvaal.

Ontdek die netwerke ↓

WAAR WIL JY BEGIN?

Twee netwerke. Soveel moontlikhede.

ONS BOU SAAM

Eenmaal 'n Valie, altyd 'n Valie.

Of jy ’n diens aanbied, ’n nuwe loopbaan begin of graag jou kennis wil deel — daar is ’n plek vir jou in die Valie-netwerk.

  • Versterk bande met oud-Valies.
  • Ondersteun ondernemings in ons gemeenskap.
  • Help jongmense om hul volgende stap te neem.
  • Skep ruimte vir toekomstige skoolprojekte en fondsinsameling.

Wees van die begin af deel.

Ons begin nou die netwerk bou. Stuur jou besigheid of geleentheid vir oorweging.

Deel ’n besigheid Deel ’n geleentheid