VALIES ONDERSTEUN VALIES
Valie
Besigheidsnetwerk
Ontdek en ondersteun besighede en dienste binne die Valie-gemeenskap.
Deel ’n besigheid ↓ONTDEK DIE NETWERK
Vind ’n besigheid of diens
0 besighede beskikbaar
Hier begin iets moois.
Daar is nog geen besighede gelys nie. Help ons om die Valie-netwerk te bou deur die eerste besigheid te deel.
Deel ’n besigheid →HOE DIT WERK
Maak jou besigheid bekend.
- Deel die besonderhede.
Vertel ons van jou besigheid, jou dienste en jou verbintenis met Overvaal. - Ons sal dit in oorweging neem
Die skool oorweeg die besonderhede voordat dit op die netwerk verskyn. - Valies maak kontak.
Belangstellendes kontak die besigheid direk.
BOU SAAM MET ONS
Deel ’n besigheid.
Vul die besonderhede in en stuur dit per WhatsApp aan die skool.
Die knoppie maak WhatsApp oop met jou besonderhede reeds ingevul. Heg gerus ’n logo, foto of advertensie aan voordat jy self Stuur druk. ’n Plasing verskyn nie outomaties op die blad nie.
